Skilder 'n horison wat nader kom
'n skadu wat hom losmaak
'n beweging wat stilstaan

gee 'n kleur aan die eenvoud
gee 'n stem aan stilte

laat my kyk door jou oŽ
skilder wat ek nie kan sien nie
Stef Bos: Skilder
Contact Links Nieuwsbrief